Watter Battery Is Die Beste?
As jy onlangs ’n verdeler-herlaaistelsel vir jou 4×4 gekoop het, maar nie tevrede is met die verrigting daarvan nie (veral die herlaaikoers), is dit dalk die skuld van die soort battery wat jy gekoop het. National Luna verduidelik. As jy begin nalees oor ekstra batterye, loop jy jou dikwels vas in ’n warboel van inligting …