Begin Van Die Ystydperk

Só het die eerste yskas-vrieskas-kombinasie ontstaan… Dit het alles in 1990 begin toe ’n Suid-Afrikaanse ingenieursfirma’n tender vir ’n projek vir die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ingedien het. Die WGO was op soek na sonkrag-yskaste wat vir ’n mediese inentingsveldtog in Afrika gebruik kan word, en National Luna het sy hand opgesteek. Daardie tyd het National Luna …

Watter Battery Is Die Beste?

As jy onlangs ’n verdeler-herlaaistelsel vir jou 4×4 gekoop het, maar nie tevrede is met die verrigting daarvan nie (veral die herlaaikoers), is dit dalk die skuld van die soort battery wat jy gekoop het. National Luna verduidelik. As jy begin nalees oor ekstra batterye, loop jy jou dikwels vas in ’n warboel van inligting …