Hoekom dit National Luna tien jaar geneem het om ’n GS-GS-dubbelbatterystelsel bekend te stel

AGTER DIE TYD Hoekom dit National Luna tien jaar geneem het om ’n GS-GS-dubbel batterystelsel bekend te stel. Ons het al die geskinder gehoor… “National Luna is agter die tyd. Hulle is vasgevang in die verlede. National Luna gebruik ou tegnologie.” Daar is dalk ’n bietjie waarheid in dié stellings, maar daar steek meer agter …

Hou Die Lading Reg

Hoe om na jou ekstra battery te kyk Met die Paasvakansie agter die rug, is die kans goed dat jou ekstra battery ’n bietjie instandhoudingswerk nodig het. Jou battery doen dalk permanente skade op terwyl jy hier lees! Maar moenie bekommerd wees nie – daar’s nog tyd om jou battery te red en sy lewe …

Vat Die Pad Met Die Regte Toerusting

Om tyd in die wildernis deur te bring hoef nie intimiderend te wees nie. Hier is ses stukkies raad vir wanneer jy die langpad vat wat kamp makliker maak en jou help om vir langer (en verder!) te kan verken. National Luna is die voorkeurverskaffer aan Avis Safari Rentals en sy hardwerkende vloot 4×4’s wat …

Watter Dubbelbatterylaaiers Werk Die Beste?

Verlede maand het julle oor dubbel batterystelsels geskryf en net vinnig na dubbelbattery-laaiers verwys, spesifiek solenoïedstelsels versus GS-tot-GS-laaiers. Het julle enige raad vir my as ek ’n gesplete laaistelsel wil koop? Die debat oor watter stelsel die beste is (solenoïed of GS-tot-GS-laaiers) woed al jare lank. Ongelukkig doen baie verkeerde inligting hieroor die ronde, wat …

Which split-charging system is best?

Last month, we wrote about dual-battery selection and touched on the subject of split-charging systems, specifically solenoid systems versus DC-to-DC chargers. Before you rush off and make a purchase, we have some advice on split-charging systems. The debate on which system is best (solenoid or DC-to-DC) has been raging for years. Unfortunately, the subject is …

Dubbelbatterye: Feite & Fabels

As jou ekstra battery nie by ’n National Luna-instandhoudingslaaier ingeprop is nie, gaan dit jou dalk in die steek laat as jy ver van die huis af is… National Luna is ’n 30 jaar oue Suid-Afrikaanse maatskappy wat die wêreld se grootste verskeidenheid kommersiële 12V-yskaste en -vrieskaste bied. Hy is die voorkeurverskaffer van die meeste …

Is ’n 12 V-kampyskas regtig die moeite werd?

Jy gaan die een of ander tyd in jou kampplek staan en wens jy het ’n draagbare 12 V-kamp yskas gehad. Maar teen ’n koste van sowat R10 000 is die kans goed dat jou kampyskas meer as die een in jou kombuis gaan kos! ’n Ordentlike kampyskas kan ook vyf keer meer as ’n …

Batterykrag/Mobiliteit

Kamptegnologie het oor die jare heen ingrypend verbeter, veral die draagbare ys-vrieskas. Die vermoë om kos vir ’n onbepaalde tyd koud te hou het nie net reisigers se kampervaring verbeter nie, maar bied 4×4-entoesiaste ook die opsie om vir langer tye die boendoes te verken Met die koms van die draagbare ys-vrieskas het die behoefte …

Los Dubbelbattery Probleme Op

Moenie die skuld op jou dubbelbatterystelsel pak indien die stelsel nie werk nie. Jy het net ’n goeie instandhoudingslaaier nodig. Die kenners by National Luna verduidelik… VRAAG My dubbelbattery laai nie. Ek het ’n bietjie meer as ’n jaar gelede ’n solenoïedstelsel in my 4×4 laat installeer. Dit het die eerste keer heel goed gewerk, …

Bly Koelkop

Dit kan oorweldigend wees om ’n nuwe draagbare ys-vrieskas te koop. Buiten die koste (kampyskaste is nie goedkoop nie), moet jy die handelsmerk, model en grootte in gedagte hou. Waar begin ’n mens? Wel, verkieslik by die begin, deur in ag te neem watter eienskappe ’n goeie yskas puik maak. Hier is wat jy moet …

Begin Van Die Ystydperk

Só het die eerste yskas-vrieskas-kombinasie ontstaan… Dit het alles in 1990 begin toe ’n Suid-Afrikaanse ingenieursfirma’n tender vir ’n projek vir die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ingedien het. Die WGO was op soek na sonkrag-yskaste wat vir ’n mediese inentingsveldtog in Afrika gebruik kan word, en National Luna het sy hand opgesteek. Daardie tyd het National Luna …

Watter Battery Is Die Beste?

As jy onlangs ’n verdeler-herlaaistelsel vir jou 4×4 gekoop het, maar nie tevrede is met die verrigting daarvan nie (veral die herlaaikoers), is dit dalk die skuld van die soort battery wat jy gekoop het. National Luna verduidelik. As jy begin nalees oor ekstra batterye, loop jy jou dikwels vas in ’n warboel van inligting …